AFGRI
BEAN
25 Apr
-
8270
-95,00
CORN
25 Apr
-
3465
-58,00
SOYA
25 Apr
-
8666
-109,00
SUNS
25 Apr
-
9230
-135,00
WEAT
25 Apr
-
6383
72,00
WMAZ
25 Apr
-
5520
29,00
YMAZ
25 Apr
-
4515
-17,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
12 Apr
-
147,35
0,00
Ave Wool - RWS
12 Apr
-
165,25
0,00
Beeste A2/3
12 Apr
-
54,8
-0,71
Beeste AB2/3
12 Apr
-
53,07
0,44
Beeste B2/3
12 Apr
-
46,25
0,44
Beeste C2/3
12 Apr
-
42,64
-1,11
Bevrore Hoender
12 Apr
-
35,3
0,18
Bokkies (onder 30 kg)
12 Apr
-
46,16
0,97
Bokooie
12 Apr
-
40,26
-1,55
Feeder Lamb (Dual Purpose)
12 Apr
-
37,52
-0,51
Groot (meer as 40 kg)
12 Apr
-
42,98
1,77
Hoender (IQF)
12 Apr
-
31,25
-0,02
Medium (30-40kg)
12 Apr
-
43,01
0,09
Mohair
28 Mrt
-
403,04
0,00
Pork Average
12 Apr
-
31,62
0,31
Poultry Average
12 Apr
-
33,96
0,08
Sheep A2/3
12 Apr
-
81,8
-2,12
Sheep AB2/3
12 Apr
-
61,12
-3,11
Sheep B2/3
12 Apr
-
52,62
-2,98
Sheep C2/3
12 Apr
-
52,4
-4,91
Spekvarke
12 Apr
-
31,35
0,40
Varkwors
12 Apr
-
24,22
-0,44
Vars Hoender
12 Apr
-
35,35
0,11
Vleisvarke
12 Apr
-
31,88
0,22
Weaners (200-250kg)
12 Apr
-
31,45
-0,38
Deel

Agritechnica gaan boere se digitale helpers in kollig plaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Duitsland se Agritechnica 2022-handelskou sal volgens beplanning volgende jaar van 27 Februarie tot 5 Maart aangebied word. Foto: Verskaf deur die DLG/ S. Pförtner
Duitsland se Agritechnica 2022-handelskou sal volgens beplanning volgende jaar van 27 Februarie tot 5 Maart aangebied word. Foto: Verskaf deur die DLG/ S. Pförtner
Duitsland se Agritechnica 2022-handelskou, wat fisiek en virtueel gehou sal word, sal ’n ideale geleentheid vir boere wêreldwyd wees om meer te wete te kom oor nuttige digitale tegnologieë vir meer winsgewende en omgewingsgevoelige landbouproduksie.

Boere wêreldwyd sal volgende jaar van 27 Februarie tot 5 Maart weer meer te wete kan kom oor die wêreld se nuutste en mees diverse landboumasjinerie, -werktuie en verwante tegnologieë. Die Duitse landbouvereniging (DLG) se grootste handelskou in sy soort, Agritechnica, word dan in Hanover, Duitsland, aangebied. Die skou sal fisiek of virtueel bygewoon kan word.

Met die onlangse aanlyn bekendstelling van die digitale Agritechnica, wat op www.DLG-Connect.com aangebied word, het verskeie sprekers die voordele van en kwessies met bestaande en voorgestelde digitale tegnologieë wat bedoel is om die produksiedoeltreffendheid en volhoubare winsgewendheid van plase oral te verbeter, beklemtoon. Die sprekers het ook bespreek hoe digitale tegnologie boere wêreldwyd kan bystaan om te voldoen aan beleidsvereistes en verbruikersvraag na landbouprodukte wat op maniere geproduseer word wat minder skadelik is vir die natuurlike omgewing en klimaat.

Me. Freya von Czettritz, Agritechnica se projekbestuurder, het gesê dat van die sowat 2 000 uitstallers van 50 lande verwag word om hul produkte en innovasies ten toon te stel. Die digitale platform sal voor, tydens en vir geruime tyd ná Agritechnica ’n tegniese program van nasionale en internasionale konferensies, werksessies en kundige aanbiedings sal aanbied.

“Die doel van die tegniese program is om fisieke én virtuele besoekers aan Agritechnica te help om hulle beter voor te berei vir enige beleggingsbesluite oor landboumasjinerie, -werktuie en -tegnologie.”

Mnr. Hubertus Paetow, DLG-president en ook ’n boer, het gesê dit is noodsaaklik dat boere oral volhoubaarheidsoplossings in hul tegniese en finansiële strategieë begin insluit. Byvoorbeeld, die gebruik van digitale tegnologie om net die nodige volumes en tipes onkruiddoders strategies en akkuraat op gewaslande toe te dien, sal ongunstige omgewingsimpakte beperk, terwyl dit ook ’n boer geld bespaar.

Dr. Marcel Wiesehoff, hoofbestuurder van die BanatFarming Group in Roemenië, het gesê hoewel sy boerderybedrywighede by digitale tegnologieë soos selfstuurtoepassings en toepassings vir die wisselende toediening van produkte begin baat vind het, is daar steeds verskeie kwessies. Die algemeenste hiervan was om masjinerie, werktuie, tegnologieë en sagteware van verskillende handelsmerke te kry om naatloos en eenvoudig te integreer en te werk.

Wiesehoff het gesê hy hoop dat interaksies tussen verskillende tegnologie-ontwikkelaars en -vervaardigers, en tussen boere en hierdie tegnologie-verskaffers, tydens Agritechnica moontlike oplossings vir bestaande kwessies met huidige en toekomstige digitale boerderytegnologie sal help lei.

Paetow het gesê dit is noodsaaklik dat alle belanghebbendes, insluitend wetenskaplikes en insetverskaffers, die geleentheid kry om idees uit te ruil om hierdie kwessies te oorkom sodat die volle voordele van digitale hoë-presisietegnologie bereik kan word.

Mnr. Thomas Böck, uitvoerende hoof van die landboumasjinerievervaardiger Claas, het gesê sy maatskappy is deel van verskeie entiteite, soos die ISOBUS-standaardiseringsgroep, waar verskillende landboutegnologie-ontwikkelaars en -vervaardigers saamwerk om die kwessie aan te pak om hierdie tegnologieë te laat integreer en naatloos te laat saamwerk.

Dr. Sjaak Wolfert, ’n strategiese senior wetenskaplike by die Universiteit van Wageningen in Nederland, het gesê om konsep- of nuwe digitale tegnologieë aan boere te wys by geleenthede soos Agritechnica en terugvoer van hulle te kry, kan ontwikkelaars en vervaardigers help om hierdie tegnologieë te verbeter om aan boere se behoeftes op grondvlak te voldoen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
37% - 23 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
19% - 12 stemme
Filtrasie-oplossings
10% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
14% - 9 stemme
Diefstalbekamping
13% - 8 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
6% - 4 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
2% - 1 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.01
+1.1%
Rand - Pond
23.80
+0.6%
Rand - Euro
20.40
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.39
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Platinum
925.90
+1.5%
Palladium
993.00
-1.2%
Goud
2,332.59
+0.7%
Silwer
27.38
+0.8%
Brent-ruolie
88.02
-0.5%
Top-40
68,437
-0.2%
Alle aandele
74,329
-0.3%
Hulpbronne 10
62,119
+2.7%
Industriële 25
102,531
-1.5%
Finansiële 15
15,802
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Adrenslien junkie liefdevol passievolkok
Kok ,lover, buitemens ,jag, bergfiets, tv, movies, motors, swem, dinamies ,bestuur, liefdevol, stap, skydiveing, wihte river rafting, ski, kamp, boogskiet, alles onder die son
Lief vir die natuur.
Ek is n energieke mens, wat lus is vir die lewe en volluit lewe elke dag. Hou van diere en buitelug.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot