AFGRI
BEAN
25 Apr
-
8345
-20,00
CORN
25 Apr
-
3620,8
-26,20
SOYA
25 Apr
-
8565
-76,00
SUNS
25 Apr
-
9261,4
-103,60
WEAT
25 Apr
-
6395
84,00
WMAZ
25 Apr
-
5545
54,00
YMAZ
25 Apr
-
4548
16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
12 Apr
-
147,35
0,00
Ave Wool - RWS
12 Apr
-
165,25
0,00
Beeste A2/3
12 Apr
-
54,8
-0,71
Beeste AB2/3
12 Apr
-
53,07
0,44
Beeste B2/3
12 Apr
-
46,25
0,44
Beeste C2/3
12 Apr
-
42,64
-1,11
Bevrore Hoender
12 Apr
-
35,3
0,18
Bokkies (onder 30 kg)
12 Apr
-
46,16
0,97
Bokooie
12 Apr
-
40,26
-1,55
Feeder Lamb (Dual Purpose)
12 Apr
-
37,52
-0,51
Groot (meer as 40 kg)
12 Apr
-
42,98
1,77
Hoender (IQF)
12 Apr
-
31,25
-0,02
Medium (30-40kg)
12 Apr
-
43,01
0,09
Mohair
28 Mrt
-
403,04
0,00
Pork Average
12 Apr
-
31,62
0,31
Poultry Average
12 Apr
-
33,96
0,08
Sheep A2/3
12 Apr
-
81,8
-2,12
Sheep AB2/3
12 Apr
-
61,12
-3,11
Sheep B2/3
12 Apr
-
52,62
-2,98
Sheep C2/3
12 Apr
-
52,4
-4,91
Spekvarke
12 Apr
-
31,35
0,40
Varkwors
12 Apr
-
24,22
-0,44
Vars Hoender
12 Apr
-
35,35
0,11
Vleisvarke
12 Apr
-
31,88
0,22
Weaners (200-250kg)
12 Apr
-
31,45
-0,38
Deel

Bilaterale ooreenkoms skep geleentheid vir rooivleisbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: LBW-argief
Foto: LBW-argief
Ná ’n dekade van onderhandelinge het die regering verlede week ’n memorandum van verstandhouding oor landbou, visserye en akwakultuur met Saoedi-Arabië onderteken.

Die memorandum is tydens ’n staatsbesoek van pres. Cyril Ramaphosa aan Saoedi-Arabië op 15 Oktober onderteken. Onderhandelinge vir die memorandum het in 2012 begin.

Die memorandum se gevolgtrekking, saamgestel deur me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, en onderskraag deur me. Barbra Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake, stel ’n raamwerk voor vir die verbetering van bilaterale aktiwiteite in landbou, vissery en akwakultuur.

Die memorandum bepaal dat daar binne dié drie sektore op produksie, ontwikkeling, die uitbou van kapasiteit, die bevordering van handel en belegging, opleiding, asook die uitruil van kennis gekonsentreer sal word.

Didiza het met mnr. Abdulrahman Al-Fadhli, Saoedi-Arabië se minister van omgewing, water en landbou, gemeenskaplike belange in die landbou bespreek. Hulle het besluit om die memorandum dringend toe te pas. Senior amptenare moet ’n werksgroep stig om ’n plan van aksie binne die raamwerk van die memorandum saam te stel.

Al-Fadhli het bevestig dat Saoedi-Arabië se voedsel-en-medisyne-owerheid (SFDA) Suid-Afrika binne die volgende drie weke sal besoek om plaaslike stelsels vir dieregesondheid en vleisveiligheid te ondersoek met die oog op die uitvoer van rooivleis na Saoedi-Arabië.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
37% - 23 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
19% - 12 stemme
Filtrasie-oplossings
10% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
14% - 9 stemme
Diefstalbekamping
13% - 8 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
6% - 4 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
2% - 1 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.09
+0.6%
Rand - Pond
23.90
+0.2%
Rand - Euro
20.47
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.46
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Platinum
917.40
+0.6%
Palladium
1,010.00
+0.5%
Goud
2,326.25
+0.5%
Silwer
27.41
+0.9%
Brent-ruolie
88.02
-0.5%
Top-40
68,776
+0.3%
Alle aandele
74,686
+0.2%
Hulpbronne 10
62,136
+2.8%
Industriële 25
103,175
-0.8%
Finansiële 15
15,857
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bederf my vrou vreeslik baie
Ek is opreg ek gee my als hou van liefde gee en ontvang en is vrygewig en doen als vir my liefde
Daar is net een van my!
Hou baie van kos maak. Mal oor my familie. Baie belangrik vir my om te lag en my lewe te geniet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot